Browse a digital sample of De Aar: Lines of Architecture in the Making of a South African Town (1902–1977)

“De Aar: Lines of Architecture in the Making of a South African Town (1902–1977) reconstructs the history of a former railway town located in, what is today, the Northern Cape province of South Africa. This town is a remarkably early example of modern urban planning in South Africa, which was at heart an exercise in spatial segregation. The book investigates historical maps, plans, and blueprints to narrate De Aar’s urban development and discuss how state offcials, politicians, and town planners imagined, conceptualised, ordered, and regulated the town of De Aar and its inhabitants. The close-up view reveals the specific process of establishing both ‘White’ and ‘non-White’ neighbourhoods that—while heavily regulated and subjected to recurrent forced removals—saw the emergence of complex systems of land tenure, property rights, and differential access to housing. By highlighting Black residents’ role in shaping the built environment and social fabric of De Aar, the
book expands and enlivens the graphic archive of Northern Cape urban planning.”

“De Aar: Argitekture in die Vorming van ’n Suid-Afrikaanse Dorp (1902–1977) rekonstrueer die geskiedenis van ’n toenmalige spoorwegdorp, geleë in die huidige Noord-Kaap provinsie in Suid-Afrika. Die dorp is ’n vroeë voorbeeld van moderne dorpsbeplanning in Suid-Afrika wat ten diepste ’n oefening in ruimtelike segregasie was. Die boek neem historiese kaarte, planne en bloudrukke onder die loep om sodoende De Aar se dorpsontwikkeling en die wyse waarop stadsbeplanners die dorp en sy inwoners gekonsepsualiseer, georden en gereguleer het, te beskryf. Hierdie gefokusde benadering ontbloot die spesi eke proses waardeur beide ‘Wit’ en ‘nie-Wit’ woongebiede gevestig is. Hierdie woongebiede was—terwyl dit streng gereguleer en gereeld aan gedwonge verskuiwings onderworpe was—blootgestel aan die ontstaan van komplekse sisteme met betrekking tot grondbesit, eiendomsreg en gedifferensieerde toegang tot behuising. Deur Swart inwoners se rol in die vorming van die bou omgewing en in die sosiale verweefdheid van De Aar te beklemtoon, gee die boek lewe en verskaf dit ’n spesi eke konteks aan die gra ese argief van Noord-Kaapse dorpsbeplanning.”

Contact Us

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Not readable? Change text. captcha txt

Start typing and press Enter to search